Francis Ford Coppola

Francis Ford Coppola
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Coppola in 2001 by die Cannes-rolprentfees.

Geboorte 7 April 1939 (1939-04-07)
Aktiewe jare 1962-tans

Francis Ford Coppola (IFA: ˈkoʊpələ; gebore op 7 April 1939) is ’n Amerikaanse rolprentregisseur, vervaardiger en draaiboekskrywer. Hy was deel van die "New Hollywood"-vlaag van rolprentvervaardiging. Sy films sluit in die Oscar-bekroonde The Godfather (1972) en Apocalypse Now (1979).[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy